DIE GROOTSTE AFRIKAANSE VROUETYDSKRIF IN SA ELKE TWEE WEKE TE KOOP
Mei 2022
LEKKER!
GROOT VERLIES
VROU SE MA,
MAN & KIND OP EEN SLAG IN ONGELUK *
WEGGERUK
Hc/ovefi
KYK HOE ALLEDAAGSE
HELDE GEVIER WORD
CUSTARD
VANiL
aauno/flrLj
icomdY
BERRY FLAtfOuf,E™ J
Tanqy Mayoniudae
die span
REDAKTEURKay Karriem
SAKEBESTUURDER Cairistine Canary KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Ernusta Maralack JOERNALISTE Marteli Brewis, Chrislynn Sias MULTIMEDIA-JOERNALIS Joshwin Sampson TEKSREDAKTEUR Jaydey Sass
UITLEGKUNSTENAARS Lavern Maarman, Ryan Carolisen KOSREDAKTEUR Karen Hart ADMIN-ASSISTENT Denise Ajam
DIE GROOTSTE AFRIKAANSE VROUETYDSKRIF IN SA ELKE TWEE WEKE TE KOOP
Mei 2022
LEKKER!
GROOT VERLIES
VROU SE MA,
MAN & KIND OP EEN SLAG IN ONGELUK *
WEGGERUK
Hc/ovefi
KYK HOE ALLEDAAGSE
HELDE GEVIER WORD
CUSTARD
VANiL
aauno/flrLj
icomdY
BERRY FLAtfOuf,E™ J
Tanqy Mayoniudae
die span
REDAKTEURKay Karriem
SAKEBESTUURDER Cairistine Canary KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Ernusta Maralack JOERNALISTE Marteli Brewis, Chrislynn Sias MULTIMEDIA-JOERNALIS Joshwin Sampson TEKSREDAKTEUR Jaydey Sass
UITLEGKUNSTENAARS Lavern Maarman, Ryan Carolisen KOSREDAKTEUR Karen Hart ADMIN-ASSISTENT Denise Ajam
MEDEWERKERS NUUS ADVIES
Patricia van Wyk, Eileen Hamer, Dale Fourie,
Voorblad: Kim Syster Kalwerliefde: Help jou
Heleen Meyer, Maretha Botes, Brenden Ruiter,
Jackie Pienaar-Brink, Penpret deel seer na miskrame kind met 'n gebroke hart
Lewensdrama: Drie Terug kantoortoe:
PRODUKSIEBESTUURDER KurtOhlson
REPRODUKSIE Media24-tydskrifte geliefdes sterf in ongeluk Werkers wil nie terugkeer
InspirasierHuiswerker
INTEKENNAVRAE
Bel 087 353 1300 E-possubs@media24.com bougemeenskapop GEREELD
Gesonde gewoontes: Wenke
Adres Posbus 1802, Kaapstad 8000
WhatsApp 060 784 0589 Verander so hoe jy eet Dr. Patricia
Epos kuier@kuier.co.za
Moedersdagfunksie: AntieVal
KOPIEREG MEDIA24 (EDMS) BPK. Dit was groot pret! Speletjies
Alle regte voorbehou. Geen deel van die tydskrif
My lewe:Samesex-paar- Ster-blokraai
mag sender die geskrewe toestemming van die
redakteur gereproduseer word nie. Die redaksie tjie kry uiteindelik baba Kortverhaal
onderskryf nie noodwendig die menings in artikels
Entrepreneur: Ma maak Oplossings
en advertensies nie. Teen druktyd was alle pryse vir
vertoonde items en dienste korrek. profyt met velprodukte Woordbou
LET WEL Kompetisiewenners sal eers na ses
Vermaak: Chelsea van Blokraai
maande weer in aanmerking vir nuwe kompetisies
kom. Wanneer jy aan Ku/er-kompetisies of die Vlei is tuis oppie kassie Fotoblokraai
geleenthede deelneem, stem jy in om van tyd tot
Kyk uit!: Skakel in en lag TV-gids
tyd sekere promosie-korrespondensie van ons te
ontvang. Media24 se privaatheidsbeleid is beskik- saam vir Ou Toppies Bybel-blokraai
baar by https://www.media24.com/af/group
Raak wys-rubriek
privacy-portal/
LEEFSTYL Wat die hart
MEDIA24 WEEKLIKSE TYDSKRIFTE
Hoofkos: Gesonde disse van vol is
HOOF: MEDIA24 LEEFSTYL EN NUUS
Minette Ferreira wat lekker en maklik is
HOOF: MEDIA24 LEEFSTYL Nerisa Coetzee
Mode: Kyk wat moetalles
GROEIBESTUURDER: MEDIA24 LEEFSTYL
Lise Coetsee die winter in jou kas wees
FINANSIELE HOOF: MEDIA24 LEEFSTYL
Skoonheid: Nuwe trends
Jameelah Conway
HANDELSBESTUURDER Bea van der Vyver virlippeen oe
beatrix.vandervyver@media24.com AFDELINGSBEDRYFSBESTUURDER
Edwina Lyners Bly in die
ADVERTENSIEVERKOPE Claudia Meyer
claudia.meyer@media24.com (011 713 9922) kol met ons
DIGITALE ADVERTENSIEVERKOPE
Lani Rheeder, Iani.rheeder@media24.com winter-
KATEGORIEBESTUURDER Armand Kasselman
armand.kasselman@media24.com stylgids!
KREATIEWE DIREKTEUR Michael de Beer
CEO MEDIA24 Ishmet Davidson
t ^ _ ^5*" Printed by
COC MEDIAE “ HS
OM THE
Nazli, eksalueer jou {Trots op haar
BOODSKAPPE talent, 28 April).Jy praat so uit die perd
se bekuit. Ek wens jou alles van die
Die uitgawe van die 28ste April was beste toe. Mag dit met jou goed gaan.
baie inspirerend. Ek bewonder Roeg- LYDIA MOUTON
schanda Pascoe (I/eg virvrede), wat so sterk
staan deur al die gevare en nie sommer Ek stem hartliksaam met Brenden Ruiter
opgee nie. Ek haal my hoed af vir Jennifer oor sy nostalgie met reuke {Raak wys met
Pretorius {Dankbaarvir genade),en vir Ela- Brenden, 28 April).As ek tot vandag toe
ni Leonard (Pop von diepyn)wat ten spyte nog die reukvan Palmolive-badseep kry,
van al haar pyn sterk bly. Sy is 'n inspirasie herinner dit my aan my oorlede ouma en
HALLO MY m -MENSE, vir baie van ons wat soms so onnodig kla. oupa.
Dis maar net 'n paar van die inspirerende ei is Moedersmaand en in
artikels. Ons hou almal hierdie mense in Ek lees nou die artikel van 14 April oor pashierdie uitgawe bly die fokus
ons gebede en wens hulle net die beste toor Sedric Smart se siening oor Paasfees. op moederskap - van die on
toe. JASMINE UYS, ATHLONE Baie dankie, Pastoor, vir 'n antwoord op 'n
beskryflike gevoel wanneer jy jouself
die eerste keer 'n ma kan noem tot die vraag waarmee ek baie lank worstel. God
ondenkbare hartseer wanneer dit nie Die ma's wat 'n kind ver¬ seen u bediening. ANONIEM
vir jou beskore is nie of jy jou kosbare
loor het, het elke dag na Ek het 'n wonderlike dag by Kuierse
kind aan die dood moet afstaan. Elke
vrou se moederskapreis is anders en Moedersdagfunksie saam met die dames
my kantoortoegekom om
uniek. Dit kom met hoogte- en laagte- gehad. Ons het gelag en gedans!
punte asook uitdagings en opofferings 'n kopie van my boek Look ESME WILLIAMS
wat net 'n ma sal verstaan.
at Metekom haal
Ons harte gaan veral uit aan Lauren Kuier seMoedersdagfunksie was van
Carolus wat nie net haar man nie, maar se Moedersdagfunksie het die boonste gehalte. Soos altyd was die
ook haar ma en dogter in 'n gru-on- goodie bags awesome, entertainment
geluk verloor het. In die aangrypende ons almal op soveel vlakke top-notch, maar die kos was nie so
ware lewensdrama (bladsy 12) vertel awesome nie. Jammer dat ek kla oor
ontroer. Baie dankie.
sy baie eerlik hoe moeilik dit is om met dit, maar coloureds hou van eet.
DR. MARLENE LE ROUX
die lewe aan te gaan nadat hulle so ANONIEM
wreed van haar weggeruk is. Die gereg
moet sy beloop neem, maar ons hoop Die verhaal van Tasneem Swartz en Jinne, maar dit {Kuier seMoedersdag¬
geregtigheid sal uiteindelikseevier haar spesiale engel Abdul Hakim is 'n funksie) het lekker jolig gelyk! Wens ek
en vir haar familie 'n bietjie berusting pragtige illustrasie van 'n moeder se liefde was daar!
bring. vir haar kind en haar onwrikbare geloof RITA HENRIETTA JOUBERT
En dan 'n baie groot dankie aan in God {Dapperseun druk deur, 28 April).
almal wat ons eerste Moedersdagfunk- Ek werk self by 'n sentrum vir kinders met Ek het lanklaas so baie en so lekker gelag
sie in twee jaar'n fantastiese sukses spesiale behoeftes. Dis 'n seening, voorreg soos by die Moedersdagfunksie. Baie
gemaak het, veral ons borge, Rooibos en eer om elke dag met die Koninkryk van dankie, Shimmy!
Laager en kykNET, want sonder hulle God te kan werk. Dit is voorwaar spesiale NICKY VAN WYK
sou dit nie moontlik gewees het nie. mense wat as ouers vir spesiale-sorg-kin-
Dit was ook 'n besonderse eer om ders gekies is. Baie drukkies aan veral Die gasspreker dr. Marlene le Roux se
twee sulke inspirerende vroue soos al die enkelmammas van ons spesiale toespraak by Kuier seMoedersdagfunksie
dr. Marlene le Roux en Shimmy Isaacs engeltjies. JOYCE ANDERSON was inspirerend met soveel om oor te
daar te he wat onderskeidelik ons reflekteer. Baie dankie vir die motivering.
hart- en lagspiere behoorlik oefening Baie dankie vir al die stories. Wat my hart GLYNNES OLDJOHN-MANUEL
gegee het. Dit was voorwaar kos vir die aangegryp het, is Nazli se storie {Trots op
siel en julle het gesorg dat gaste met haar talent, 28 April).Sy is 'n baie een- Die funksie se MC, Chrislynn Sias, was in
meer as 'n goodie bag huis toe is! Ons voudige vrou, en Abdul Hakim - wat 'n die kol! Lekker, Chrislynn. Entertain die
kunstenaars was tops, maar dit was inspirasie {Dapper seun druk deur, 28 April). crowd net soos jy kan!
soos gewoonlik ons wonderlike lesers En die lekker resepte. VENECIA JANTJIES EDWINA MAARMAN
wat die show gesteel het! Baie dankie
en hopelik was dit nie ons laaste
funksie vir die jaar nie. KONTAKONS
Tot volgende keer,
SEL: EPOS: WHATSAPP: FACEB00K: MEDIA24-SENTRUM:
4506795 kuier@kuier. 7840589 www.facebook. Heerengracht 40,
EDITOR@KUIER.CO.ZA co.za com/kuierinstyl Kaapstad, Posbus
, Kaapstad
Kuier ME1 2022
ONS LBERS
OeHUl..
Tussendeur ma-wees en haar voltyd
se werk woeker die vrou met haar eie
m
haarprodukbesigheid.
~hyr oederskap is 'n opwindende en dikwels daaroor geterg. Ek moes horn af¬ Jacoba bieg dat sy soms skuldig voel
l\ / bevredigende ervaring waarvan firm en leer om homself lief te he, maar dit daaroor."Ek't altyd huis toe gekom van
V _L enige ma kan getuig. Maar dit kom was moeilik, want dit het 'n can of worms my gewone werk afen dan kon ek'n ma
ook met uitdagings wat jou dikwels laat oopgemaak waarmee ek baie bekend is," wees, maar nou klok ek by my werk uit
voel jy doen nie genoeg nie. se sy met 'n krakerige stem. net om weer by die huis verder te kom
En maak nie saak hoeveel selfhelpboeke Dit het haar herinner aan haar eie werk."Tog maak sy dit duideliksy wil he
oor ouerskap bestaan nie, kinders kom on- journey met haar hare. Nes Jacoba se haar kinders moet by haar leer wat dit is
gelukkig nie met 'n handleiding nie. Elke seun het haar dogter ook haar krulhare om te werk vir wat hulle in die lewe wil he.
moeder se ervaring is ook mos anders. gehaat en gewens dat haar haartekstuur "Niks gaan sommer so in jou skoot val nie.
Di's presies hoe Jacoba Golding (34) van reguit is soos die van haar vriende. Dit het Daarom is dit belangrik om jouself uitjou
Kraaifontein buite Kaapstad voel. Jacoba gebreek, en sy vertel sy het opnuut omstandighede te help,"verduidelik sy.
Jacoba is 'n ouma-en-oupa-kind wat besef hoe belangrik dit vir ouers is om hul Ten spyte van die uitdagings wat met
haar kinderjare vir niks sal prysgee nie. kinders te help met selfaanvaarding, veral ma-wees kom, is Jacoba dankbaar vir die
Nie omdat sy dit breed gehad het nie, in die wrede wereld waarin ons leef. Sy vul lesse wat haar ouma haar geleer het.
maar omdat die liefde waarmee haar ookaan:"Dis juis praktiese scenario's soos "My ouma het nie skool gegaan nie en
grootouers haar en haar sibbe grootge- die waarmee 'n ouerskapboek glad nie kan dus nie lees nie, maar sy het my daad-
maak het, haar geleer het om te alle tye gaan help nie." werklik gewys wat dit is om 'n vrou vir my
dankbaar te wees - maak nie saak hoe min man te wees en 'n ma vir my kinders. Sy
jy het nie. Daarom kan sy nie uitgepraat het my geleer om my drome na te jaag en
raak oor die opofferings van haar ouma en Niks gaanlommersoin om standvastig te wees in my geloof in
oupa wat bygedra het tot die mens wat sy God,"vertel sy. - JOSHWIN SAMPSON
jou skoot val nie. Daarom
vandag is nie."My ouma het my seifs na
haar vernoem en daaroor is ek baie trots,
is dit belangrik omjouself
want dis vir my regtig 'n groot eer,"vertel
sy- uitjou omstandighedete
OiOS::,
Vandag is Jacoba getroud met iemand
wat sy as haar"beste vriend" beskryf. Sy help.
is ook 'n ma van twee en is tans swanger
met haar derde kind. Maar mettertyd Afgesien van haar gewone nege-tot-
het die uitdagings van ouerskap ook sy vyf-werk, het Jacoba ook haar eie haarpro¬
tol begin eis, en anders as party mense dukbesigheid, Hairvenly Mane, begin. Dit REGS:Jacoba
wat 'n selfhelpboek raadpleeg vir advies, fokus op 'n gesonde kopvel en gesonde Golding is die
moes Jacoba on the job leer, veral toe haar haargroei met natuurlike bestanddele. eienaarvan
seun op skool begin geboelie word oor sy Maar een van haar grootste kopsere is Hairvenly
voorkoms. tyd."Ek is 'n vrou en 'n ma, en as ek saans Mane.
"My seun was desperaat om in te pas, by die huis kom, gooi ek my handsak een-
maar omdat sy haartekstuur verskil het kant, groet my man en kinders en spring
van sy vriende s'n was dit moeilik. Hy was sommer dadelik met bestellings weg."
NTWOORD E
Raak so ontslae van roll-on-vlekke: • Pa ntyhose:Vryf pantyhose, 'n d roe handdoek of seifs 'n skoon sokkie op die
vlek en gooi dit dan in die was. Dit is ideaal vir die soort merke wat roll-on gewoonlik
agterlaat.
• Water en suurlemoensap: Smeer 'n mengsel van gelyke dele water en suurle¬ moensap op die vlek en los dit in die son
vir 'n uur. Was dan soos gewoonlik.
WATWERK • Maak 'n pasta van waspoeier en water
en smeer dit aan die vlek. Los dit vir 'n paar
minute en was dit in baie warm water. • Week die vlek in witasyn vir omtrent 'n uur en borsel die vlek met 'n ou, skoon
tandeborsel. Was soos gewoonlik. Jy kan
dit met wit en gekleurde wasgoed doen. • Maak 'n pasta van koeksoda en water.
Vryf op die vlek en los aan vir 'n paar ure voor jy dit met baie warm water was. Hier
die metode is ideaal vir droe, geel vlekke. • Breek vier aspirientablette in klein deel
tjies en maak 'n pasta met water. Smeer
aan en los 'n paar ure voor jy dit in warm water was. Gebruik hierdie metode slegs op wit klere.
Bron: https://bit.ly/3PdzVeQ
WENKGESOEK
•: ;• •• Het julle dalk raad vir die geitjies wat oral
inklim? \DAMS
\ V-;K \ < ANTWOORD
• Probeer ontslae raak van insekte en goggas in en om jou huis. Dit is geitjies se gunstelinghappies!
• Asjy 'n geitjie in jou huis vindjaag dit onmiddellik uit deur hulle saggies met 'n
besem te stoot.
• Jy kan ook die geitjie spuit met koue water. Hulle sal dit haat en weghardloop. As jy wil kan jy ook rissies by die water
gooi virekstra oemf. As jou geitjies hulself op jou stoep of buite-area tuisgemaak het, spuit hulle met jou tuinslang.
Bron: https://bit.ly/3liDIPL
BELANGRIK
As ons jou wenk plaas, het jy 3 maande om jou prysgeld te eis. Ingevolge SARSregulasies moet jyjou bankbesonderhede verskaf voor ons enige geld aan jou
Is daar raad vir roll-on op klere - mag betaal.
Kontak Denise Ajam by 072 450 6795 of
veral onder die blaaie? Dit maak
kuier@kuier.co.za.
die klere kliphard... ANONIEM
VRYWARING: Kuierhet al die wenke van lesers
ontvang en aanvaar geen aanspreeklikheid daarvoor nie. Gebruik op eie risiko.
F O T O ' S : G A I
a 'N AMC COOKWARE EDGE-MESSTEL WENKVAN DIEMAAND
TERWAARDEVAN R1165!
MEI-WENNER
Die AMC Cookware Edge-messtel word met Asjy wil bak, en jou hotter is hard maak Newer jou
stainless steel van hoe gehalte vervaardig. In suiker warm in die oond (pasop net dat dit nie smelt
die AMC Cookware Edge-messtel kry jy 1 x sjef- nie) en meng jou botterblokkies goed daarmee.
mes, 1 x vleismes, 1 x broodmes, 1 x nutsmes en Klits die eiers by en dan die res van jou bestanddele.
x skilmes. Dit het 'n waarborg van een jaar. ANNE, HENNENMA
@amccookware
O HET JY GEWEET? Die messe word gemaakvan 'n
amc_cookware soort vlekvrye staal wat die lem hard en sterk maak.
COOKWARE Die messe is daarom ideaal vir daaglikse gebruik.
FOR LIFE www.amcsa.co.za
Bere waatlemoenskille in 'n plastieksak
LESERSWENKE
in die deep freezer tot die vullis kom haal
Asjy baie ryp tamaties het, sit dit in word om miere, muggies, worms en reuke Witkryt werk soos 'n bom!
plastieksakkies en vries dit. Wanneer dit in jou vullisdrom te verhoed. VERLORESTAD MEERMIN
benodig word, gooi warm water oor die AMELIA DANIELS, BLOEMFONTEIN
ski! dan trek dit maklik af. Sny dit in die Strooi babapoeier oral waar jy die miere
helfte. Braai 'n ui (soos vir smoor). Gooi Kikker jou skottelgoedwasser op deur sien. MAURISHIN KIEWIETS
bestanddele in. As dit te loperig is, voeg 'n ml suurlemoensap by die wasmiddel
bietjie meel by vir 'n heerlike smoor! te voeg. Strooi fyn kaneel (die poeier) by die plek
MEV. BARDENHORST, RAVENSMEAD SANDRA DANIELS, BISHOP LAVIS waarhulle uitkom.
MICHELLE SEPTEMBER
Dis weer wintertyd en daar is weer lastige Moenie sykouse weggooi nie. Stop dit
wasem in die badkamer en kombuis. op en werk die punte toe. Gebruik dit as Ek le lemoenskil in asyn vir so 'n dag of
Smeer sjampoe met 'n lappie aan spieels deurwurm. Dit kan ook gebruik word om twee en gooi dit dan in 'n spuitbottel.
en vensters. Vryf op met 'n skoon lap. die venster toe te hou sodat die koue nie Spuit oral waar miere sigbaar is. Dit werk
CORN ELI WESSELS, POTCHEFSTROOM deurkom nie. regtig!
ELIZABETH CORDIER, KROONSTAD SAMANTHEA GALLANTPRINSLOO
Smeer Sta-soft aan jou arms en bene vir
muskiete en lastige goggatjies. Of maak Sit 'n knoffelhuisie oornag in jou toilet. Dit Strooi bakpoeier daar waar hulle loop.
die houer oop en sit dit in die vertrek. maak jou toilet spierwit! Miere hou nie daarvan nie.
PHINTA, UPINGTON SHARON VAN NIEKERK, KUILSRIVIER STEPHANIE MAY
Maak amandels van peanuts deur twee Meng 'n teelepel bicarbonate of soda Skottelgoedseep - net so, of verdun in 'n
tot drie druppels amandelgeursel oor te met 'n bietjie water en vryf dit aan klere spuitbottel. ANNEMARIE HERRIDGE
gooi. Meng goed en laat staan oornag. wat braai- en kos-olievlekke het. Week dit
AULBANY DYERS, LANSDOWNE daarna in warm waspoeierwater voor jy As jy weet waar die miere se nes is, gooi 'n
dit was. ketel vol kookwater daaroor.
Ek koop harde avo's waaraan niemand ZELDA NEWAT, LOTUSRIVIER SANDRA PRINS
nog gedruk het nie. Hou dit in die yskas en
haal net een of meer uit. Dit is binne twee Haal die buite-vel van knoffel af en kou Ek verdun Dettol met water in 'n spuit¬
dae sag. Dit hou tot 'n maand. Ek vries dit dit fyn (net so rou). Sluk dit in. Dit keer bottel. Spuit mildelik oral waar ek miere
ook so: Sny die avo in skyfies, sit dit in 'n die verkoue en 'n seer, krapperige keel. gewaar en vee dan met 'n skoon, klam
vergiettes of sif, en vries. Al brand dit jou mond is dit die moeite lap oppervlaktes skoon. Miere bly weg.
AMANDA VANRENSBURG, werd! ANNEEDA SACCOPEKEUR
BRACKENFELL BEVERLEYSLAMBERT, GRIEKWASTAD
My motto is: If you can't beat 'em, stuur
hulle anderpad. Ek gooi suiker buite my
Voor jy avokadopere en patats
kombuis in 'n hoekie en dan gaan hulle Sj
gaan afskil, smeer eers olyfolie aan almal soontoe. As jy nie jou suiker wil mors g
nie, kan jy ook ou koffie in jou plante - g
jou hande om te verhoed dat
binne en buite die huis - sprinkel. Miere z
ditverkleur. hou nie van die reuk nie. Geen meer miere §
LORRAINE MALAMBO, RETREAT in my huis n\e\ALEXA LOUW -
ME! 2022 Kuier 7
Die aktrise het van die seerste seer ervaar toe sy twee miskrame gehad het. Die seer sit
vlak, en die pad na genesing
is nog lank, maar sy probeer
moedig deur elke dag kom.
DEUR CHRISLYNN SIAS
v
anneer die aktrise Kim /.-f
Syster (34) by 'n vertrek instap, let jy eerste haar glimlag op, wantdit helder sommer die hele
vertrek op. Dit spreek van tevredenheid en
geluk, maar dis wanneer jy in haar oe kyk dat jy die seer sien wat agter die blink glimlag skuil.
Kim se seer spruit uit die hartseer
ervaring van iemand wat moes leer hoe
!,' :
dit voel om uit te sien na moederskap,
maar hoe dit dan wreed van jou weggeruk ■
word. En nie net een keer nie, maar twee
keer.
Kim het twee miskrame gehad die laaste paar jaar. Om 'n kind te verloor, is een
van die moeilikste goed wat 'n mens kan
oorkom. Dit is 'n onbeskryflike seer met 'n onbepaalde routydperk en dis waar Kim nou is. Sy gaan aan met haar lewe, maar is
Kuier 1mei2022
VOORBLADSTORIE
H00FF0T0: Die aktrise Kim Systertel die stukke op na alles. Ek noem hulle my guardian angels.
twee miskrame. Die engele wat ons deur die storms in ons
EK WEET NIE
lewens dra."
in 'n routydperk wat sy nie weet hoe lank Kim raak vir 'n rukkie stil en haal eers
ditgaanaanhounie... diep asem voor sy vertel van die groot HOE EK COVID
Swangerskap is 'n spanningsvolle hartseer wat haar in 2019 getref het."Ek
tydperk vir baie vroue en soveel meer so het swanger geraak terwyl ek nog by
EN MY TWEE
wanneer daar komplikasies intree. In 2020 Binnelandersop stel was. Dit was van die
het Kim op sosiale media aangekondig begin af glad nie 'n maklike swangerskap
MISKRAME SOU
dat sy en haar man, Chris Lategan, in 2019 nie. Ek was in en uit die hospitaal en waar
hul eerste kind verloor het op 18 weke. sommige vroue oggendsiekte het, het ek
Enige verwagtende ouer se grootste vrees. heeldag opgegooi. Ek het gedurende een OORLEEF HET
Terwyl Kim egter in die media gesels het van my besoeke 'n MRI-scan ondergaan
oor haar eerste miskraam, was sy weer en daar is toe vasgestel dat ek infeksie in
SONDER SEKERE
swanger. Sy het haartweede baba op 22 my blindederm gehad het. Daar is ook nie-
weke (sowat vyf en 'n half maande) verloor. kwaadaardige groeisels in my baar gevind.
"Dis 'n seer wat ek nie eens op my vyand Dokters het gepoog om te opereer om dit MENSE NIE.
sal toewens nie. Een wat jou oorval. Ek te verwyder." Kim het in die twaalfde week KIMSYSTER
gaan nie hier sit en se dit is 'n ge- van haar swangerskap uitgevind sy het
neesde vrou wat hier voor jou sit nie. nie-kwaadaardige groeisels (fibroids) in
%
■BaTl Ek gaan nie hier sit en vir jou vertel haar baar.
dat alles okay is nie, maar wat ek Volgens Healthline se webtuiste
\ wel kan se, is dat ek 'n vrou is op (healthline.com) is fibroids abnormale ONDER: Kimen haar
pad na genesing. Een wat elke groeisels wat in of op 'n vrou se baarmoe- man, Chris.
dag vat soos dit kom. I am der ontwikkel. Soms word die gewasse
surviving. Elke dag is een van redelik groot en veroorsaak erge abdo-
oorlewing,"se Kim sommer minale pyn en swaar menstruele vloei. In
met die intrapslag. ander gevalle is daar geen tekens of simp-
'n Glimlag plukaan tome nie. Die groeisels is tipies nie-kwaad-
haar mondhoeke voor aardig. Die oorsaak daarvan is onbekend.
sy begin vertel oor Die pogings om die fibroids te verwyder,
die stukke van haar was onsuksesvol en Kim se skokke was
lewe wat sy tans optel. nog nie verby nie.
"Ekdinkonsalmal is
deur 'n verskriklike moei- VERLOOR HAAR EERSTE
like tyd met die pandemie. "'n Paar weke nadat ek op 16 weke nog
Niemand kan se hulle herstel het van my operasie vind ek uit dat
was onaangeraak nie. Ek dink my serviks oopgegaan het, en my baba
ons het op die harde manier se ledemate hang uit. Sjoe, dit was 'n skok
geleer dat ons maar planne kan van 'n ander soort. Want hoe gebeur so
beraam, maar dat God aan die iets? Ek moes toe op strong bedrus gaan
stuur is van die skip, en nie ons as tot die bevalling. Keep in mind dat ek toe
mens nie. Ons is so geneig om te maar nog net 16 weke was en meer as
beplan vir die toekoms dat ons vergeet weke oorgehad om te loop,"deel Kim
om teenwoordig te wees. Ons vergeet hierdie pynlike ervaring.
om in die oomblik te leef. Ons vergeet van Volgens Kim het alles"baie goed"
die mense wat nou hier is." gegaan tot twee weke later. "Terwyl ek
Haar oe blink wanneer sy haar waarde- eendag by die huis was, het ek begin
ring uitspreek veral vir die mense in haar bloei. Omdat ons baie versigtig was
lewe."Ek weet nie hoe ek Covid en my met die swangerskap is ek hospitaal toe
twee miskrame sou oorleef het sender gehaas. Terwyl ons nog op pad was na
sekere mense nie. 'n Goeie ondersteuning- die hospitaal het my water gebreek. Met
stelsel kan 'n mens deur menige stryd dra. my aankoms by die hospitaal is my dokter
Ja, hulle weet nie altyd die omvang van ingeroep, 'n skandering is gedoen en toe
jou seer nieen hulle verstaan dalkniejou se hy die baba se hartklop het reeds ver-
manier van rou nie, maar hul daar-wees is swaken daar is niks meer wat hulle »
LINKS: Kim en haarma,
Yvonne.
REGS: Kim as Janine in Dinge
van'n kind.
.■{&>
Met 'n emosiebelaaide stem vertel sy kind. En ten spyte van al die besoeke en
van 'n herinnering direk na die verlies van toetse het ek my kind op 22 weke verloor."
haar kind."Ek het 'n kombersie gehad Kim kan die trane nie meer keer nie."Ek
waarin hy toegedraai was. Dit is al wat ek was nog besig om die seer van die eerste
van horn gehad het en toe vra my ma of miskraam te verwerk, toe die tweede een
sy dit kan kry. En sonder om twee keer te my soos 'n vuishou in die maag tref. Ek
dink, het ek dit aan haar gegee. Ek het ver- onthou daar was tye toe ek gevra is om
staan dat dit vir haar ook 'n verlies was en te praat oor my miskraam in 2019 en dan
dat dit seer is." Kim het na haar miskraam moes ek my beste gesig opplak en praat
vir 'n rukkie by haar ma gaan bly om aan daaroor terwyl ek midde die tweede een
te sterk."Daar is min dinge soos die liefde was. Dit is 'n seer en pyn wat ek nie kan
van 'n moeder. Dit vertroos jou, genees beskryf nie."
jou, beskerm jou. En dit is presies die rol
wat my ma in my lewe speel." HAAR STEUNPILARE
Kim vee vinnig 'n traan van haar wang Kim erken dit isjuis wanneer jy swak is dat
af terwyl sy oor haar ma, Yvonne, gesels. jy besef dat God, familie en vriende die
"Enige tyd van die dag of nag - wanneer enigste konstante ding is in die lewe.
ek haar soek, is sy daar. Soms wanneer "Baiekeer kom my vriende na my en se
sy na my kyk, sien ek die seer in haar oe hulle weet nie wat om vir my te se nie en
en dan omhels sy my en die wereld is 'n dis fine. Hulle hoef niks te se nie. Die feit
beter plek. Ek besef elke dag hoe geseend dat hulle teenwoordig is, is genoeg vir
ek is met 'n ma soos sy. Sy en my man het my. Dieselfde geld vir my familie. So baie
BO: Kim tydens haartweede swangerskap in 2021.
ge-tag team om my gesond te kry na die vroue gaan alleen deur hul seer, maar ek
eerste geval.Twee ankers in my lewe." is bevoorreg om 'n ongelooflike man aan
Van vorige bladsy Net 'n bietjie meer as 'n jaar na die verlies my sy te he asook ander mense wat my
vir my baba kon doen nie."Sy het die baba het Kim en Chris uitgevind hulle is weer hierdeur kan help."
verloor. swanger. Dan se sy:"Dit maak ook nie eintlik saak
Die trane sit vlak, en Kim sluk aan die "Ons was opgewonde. Ons het weer die hoeveel mense om jou is nie,jy voel alleen.
knop in haar keel."Dis daardie gevoel van kans gekry om ouers te wees. Dokters het Vasgevang met jou gedagtes en al die
algehele moedeloosheid wat jou oorval, ons aangese om eers te wag tot al die fi¬ hoekoms en waaroms wat onophoudelik
want daar is niks wat jy kan doen nie. Jy broids verwyder is voor ons weer probeer, in jou kop maal. Jy bevraagteken so baie
begin bevraagteken jouself. Jy wonder wat maar dit was nie beplan nie." goed, maar ek vind vrede in die feit dat
jy anders kon doen. My swangerskap was Die swangerskap was ook glad nie daar 'n groter hand in beheer is. My geloof
moeilik, maar die enigste ding wat ek wou maklik nie. Dit is ookgedurende hierdie is iets waaraan ek vasklou. Dit is my hoop
he, was om geboorte te skenk aan 'n ge- tydperk dat Kim openlik oor haar eerste op 'n beter more."
sonde baba, maar my liggaam het misluk." miskraam in die media begin praat het. Kim is nou te sien in 'n kykNET-drama,
Kim gaan emosioneel, maar dapper, Op 16 weke het Kim 'n"dreigende mis- Dinge van 'n kind,wat op 10 Mei begin het.
voort:"Ek het al begin sien hoe ons lewens kraam"gehad."Dit was vreesaanjaend. Al In die reeks is Kim swanger en vertolk sy
sou verander. Hoe hy net soos sy pa mal die simptome was daar dat ek besig is om die rol van 'n ma."Weetjy aanvanklik was
sou wees oor videospeletjies en hoe hulle 'n miskraam te he, maar toe nie. Ek moes dit vir my moeilik om die rol van 'n ma of 'n
my daarmee sou verpes het. Ek het ons weekliks dokter toe gaan vir allerhande swanger vrou te speel en ek moes bid dat
lewens saam met horn begin sien." Kim het toetse en na een van die besoeke is daar die Here my die nodige krag sal gee om uit
die geleentheid gehad om haar baba vas bevind dat die infection marker te hoog is te hou. Ek het eendag vir my man gese ek
tehouente sien. en dat dit katastrofies kan wees vir ma en dink nie ek moet oudisies doen vir sulke
Kuier MEI 2022
F O T O ' S : D A L E F O U R I E , M A R K W I L L I A M S E N V E R S K A F K L E R E : P R E T P A K K I E C L O T H I N G
H A R E : K I M S Y S T E R G R I M E R I N G E N S T I L E R I N G : M I A ' S M A K E U P D E U R M I A L I E B E N B E R G VOORBLADSTORIE
LINKS: Kim rou
nog, maar gaan Dit gaan nooit weg nie,
moedig voort. maar jy leer hoe om met
jou onsigbare letsels saam
OM JOU BABA te leef. Een ding wat ek nie
wil he nie, is simpatie, maar
om diegene wat deur
TE VERLOOR,
Follow on twitter
https://twitter.com/smart4apk
Follow on facebook
https://www.facebook.com/Books-of-healthy-life-103708085680844
You Can Download The PDF File for the Book From Here